BodyTalk for Children

Many parents are concerned about their childrens’ health and compromised immunity as a result of ongoing lingering  illnesses.  BodyTalk effectively addresses common children’s complaints such as colic, asthma, earaches, allergies, acne, hormonal changes during puberty.  Many children have experienced relief from the symptoms from ADD/ADHD, fears or phobias around school, other children, exam stress, teachers, bullying, concentration challenges.  Children enjoy BodyTalk, because it is non invasive and gentle.


Babas, peuters en kleuters is vatbaarder vir aansteeklike siektes, omdat hulle immuunstelsels nog besig is om te ontwikkel. Kinders kom ook gereeld in aanraking met ander kinders wat dalk aansteeklike siektes onder lede het. Omdat kinders nie bewus is van siektes nie kan hulle ook nie verduidelik hoe hulle voel nie. Dit laat die ouers onrustig en onbeholpe.

Met behulp van ‘n mate van intuisie en die protokol van die BodyTalk stelsel is ‘n praktisyn instaat om die kind en ouer behulpsaam te wees. BodyTalk kan die volgende met gemak aanspreek naamlik, koliek, asma, oorpyn, allergieë, spysvertering en knieserigheid. Wanneer kinders vir inentings geneem moet word kan BodyTalk ook gebruik word om die effek op die kind se sisteem ligter te maak en ook makliker deur die liggaam opgeneem kan word.

Kinders is ook onderworpe aan spanning wat oorgedra van die ouers wat spanning beleef. Hulle beleef spanning as hulle by kleuterskole afgelaai word, toetse moet skryf, voor sport, op die skoolterrein ens. BodyTalk word aangewend om die spanning te verlig deur onder andere ‘n baie eenvoudige praktiese tegniek wat gratis beskikbaar is vir kliente. Kinders ervaar BodyTalk as spanningloos en voel baie gemaklik met die tegnieke. Baie kinders leer selfs die tegnieke aan, omdat hulle die effek daarvan ervaar.

BodyTalk behels geen diagnose nie en die tegnieke is nie indringend nie, daarom is dit so gewild by kinders en volwassenes.

Comments are closed.