beatrice

Beatrice du Plessis
CENTURION TEAM > Rooihuiskraal

Certified BodyTalk Practitioner
Cell: 082 821 6564
Email: beatriceduplessis@vodamail.co.za


View Larger Map

Ek doen nou al vir 6 jaar BodyTalk, en as jy nou een gesondheidsmodule soek wat alles kan aanspreek, is dit BodyTalk, want BodyTalk help die brein sodat dit die liggaam gesond kan maak. Fisiese gesondheid, die pyne en skete en dowwe brein, moeg van al die verskillende medikasie en pynpille en “drink dit vir dat” en “dat vir dit” om net deur die dag of nag te kom. Die mental frustrasie om alledaagse dinge oor en oor en oor te herdink en te probeer uitpluis, die emosionele bagasie wat ons net nie kan afskud nie of die trauma wat jou kind deurmaak by die skool. Wat van die spirituele aspek? Wat moet ek eintlik doen om myself gelukkiger te maak en hoekom sukkel ek om besluite te neem? My huishouding en werk situasie kan ook ‘n hupstoot kry. Eintlik plaas alles net soveel druk en ekstra stres op jou, en jou brein en liggaam kan net nie byhou nie. Jip, BodyTalk is wat jy nodig het.

BodyTalk is helping the brain to heal the body. We work on a priority basis, ensuring that your brain and body gets what is needed NOW! You can come for only one session, a few sessions scheduled over a period of time or a monthly “maintenance” session, because life goes on. On dealing with chronic or severe problems, or sorting out the bulk of issues in the beginning, I would recommend more than one session in the first month. But again, working with priority, your brain and your body, we can work out and adjust a healing program that suits your specific, unique and individual needs.

BodyTalk werk vir alles en nog wat. Noem dit, ons spreek dit aan. Enige probleem of issue waarvan jy bewus is, het baie meer as 1 faktor wat saamwerk, en ons werk aan “die hele wortel stelsel”, die eintlike oorsaak van alles. Een vir een sorteer ons alles uit en jou lewe en gesondheid verander en verbeter basies onmiddelik.

beatrice02The old saying of “you have nothing to lose and so much to gain” is really a testimonial, because within the first session you will be blown-away with the powerful results of BodyTalk.

I do individual sessions as well as combined sessions with you and your child. From conception till old age, anybody will benefit from BodyTalk. With 6 years of studying and practicing BodyTalk, I urge you to call me as soon as possible. It is never too late or too early to have good health & well-being.

Contact Beatrice

I would love to hear from you! Please fill out this form and I will get in touch with you shortly.

Comments are closed.