Ouma en Ma is vreeslik verlig!

happy-babyNou die dag vra ‘n ouma my of ek asb haar kleinkind van 18 maande BodyTalk sal gee aangesien hy ewe skielik begin klou het aan sy liefie hond, nie sonder sy fopspeen wil roer nie en die kleuterskool se hy is lusteloos met swak aptyt. Snags wil hy net tussen die ouers slaap waar hy voorheen deur geslaap het. Die mamma is 8 maande swanger met haar 2de baba.

Na die BodyTalk sessie het die mannetjie gaan slaap. Toe hy daar wakker word het hy n groot middagete verslind en rustig gaan speel…sonder die liefie hond en foppie.

Ouma en ma is vreeslik verlig en baie dankbaar oor die groot verandering.

This entry was posted in Health Stuff. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *